KIMBERLEY – Werkers is besig om ’n optiesevesel-internetlyn na ’n kliënt se erf te installeer. Een baan in Oliverstraat word geaffekteer.
Volgens ’n werker strek die optiesevesel-kabel oor die 600m.
Die kontrakteur beoog om werk aan die pad teen namiddag af te handel.
Lees ons vorige berig, Herstelwerk in Oliverstraat vorder.




