KIMBERLEY – Die blombedding op die hoek van Edgerton- en Du Toitspanstraat in Belgravia blink weer helder.
’n Werker van die Sol Plaatje-munisipaliteit het daar ’n dag in die son deurgebring om onkruid uit te haal.
FiND iT het voor en na die tyd ’n foto geneem.





