August 4, 2021

Rommelstrooiers gooi sakke by erf weg

KIMBERLEY – Rommelstrooiers is op video in Diamant Park gevang terwyl hulle sakke by ’n erf langs die West End Club gestort het.

Dit kom in die selfde week wat vullis weens ’n staking deur munisipale werkers nie verwyder word nie. Lees ons vorige berig, Vullis staan terwyl munisipale werkers staak

Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, het by vorige navrae oor die vervolging van rommelstrooiers gemaan dat die gemeenskap oortreders aan die munisipaliteit moet rapporteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *