Plaaslike man in Kimberley-middestad beroof

’n Inwoner van Kimberley, Tersius Gericke, is net voor 12:20 op 6 Junie op die hoek van Chapel- en Lennoxstraat in die middestad beroof.

FiND iT het met Gericke gesels wat in dié stadium nog aan skok gely het. Gericke sê: “’n Groep mans het ’n aktetas uit my kattebak gesteel. Ek het by hulle gepleit om dit terug te gee. Ek het vir hulle kontant in ruil vir die tas aangebied.”

Voorts sê hy: “Ek het die geld deur ’n skrefie by die ruit uitgehou, toe gryp hulle dit. Hulle het amper ook met my motor se sleutels weggekom.”

FiND iT hou jou op hoogte.

1 thought on “Plaaslike man in Kimberley-middestad beroof

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: