Troosdiens vir Fransie Botes

Deel hierdie storie / Share this story

19 September 1928 – 31 Mei 2021

KIMBERLEY. – Daar sal Maandag 7 Junie ‘n troosdiens vir Fransie Botes vanuit die NG Kerk Vooruitsig in Kimberley gehou word.

Hier is ‘n afskrif van die roudiens:

As jy navrae het oor troosdienste uitsaai, stuur ‘n e-pos aan [email protected] of bel 076 163 3746.