Vermiste man (44) dood gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die 44-jarige Phillip Johannes Stephanus de Swardt wat sedert 12 Julie vermis was, is dood gevind.

Volgens Missing Children SA het De Swardt in die Minnebron-area in Brakpan vermis geraak.