Só lyk volgende jaar se nuwe munte

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die ontwerpe vir die nuwe R5, R2, R1, 50c, 20c en 10c-munte vir 2023 in die Staatskoerant gepubliseer.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel