Microsoft dank 1 900 af

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 2-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel

Altesaam 1 900 werknemers in Microsoft se speletjie-afdeling sal afgedank word na hulle samesmeltingsooreenkoms van $69 miljard.

’n Memo wat deur die Xbox-baas, Phil Spencer, aan werknemers gestuur het, het bekendgemaak 1 900 mense sal afgedank word. Microsoft het die boodskap bevestig en gesê dit was ’n “moeilike besluit” om mense af te lê.

Dit volg drie maande na Microsoft Activision-Blizzard en King aangekoop het.

Bronne: BBC, Mail Online, Forbes

Lees ook: Fase 2-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel