Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom
Eskom het gister aangekondig fase 2-beurtkrag is tot verdere kennisgewing ingestel.
Volgens die kragverskaffer is dit ingestel om die noodreserwes te stabiliseer en as gevolg van die min opwekkingskapasiteit.
Die kragstelsel word gemonitor. Meer inligting behoort teen Woensdag beskikbaar te wees.
Bronne; BusinessTech, The Citizen, My Broadband
Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom



