Lees ook: Kaap Verde vir eerste keer in 50 jaar malariavry
KAMEROEN. – Kinders in Kameroen sal nou gereeld inentings teen malaria ontvang. ‘n Veldtog het gister begin om kinders in Kameroen teen malaria in te ent om sodoende hulle lewens te red.
Dit is ook om die druk op die land se gesondheidstelsel te verminder.
Malaria is ‘n parasitiese siekte wat jaarliks die dood van duisende mense, meestal kinders,
veroorsaak. 95% van die sterfgevalle kom in Afrika voor.
Bronne: DW – South Africa, The Guardian, Daily Maverick



