Faf de Klerk en sy Miné se pienkvoet ook op pad

Deel hierdie storie / Share this story

Faf de Klerk, Springbok-rugbyspeler en Miné, sy vrou, gaan ook eersdaags ouers word.

Miné het foto’s van haar babatee op Instagram gedeel en daarvoor dankie gesê.

Terwyl Anlia Etzebeth met emoji’s reageer het nadat sy en Eben Etzebeth slegs dae gelede ouers geword het, het Handré Pollard e vrou Marise reageer en gesê: “Kyk hoe mooi lyk jy!! Yeaaaaaay ons baba se bestie.”

Die egpaar het in Oktober 2022 in die huwelik getree.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.