Sanger en vrou babaseun ryker

Deel hierdie storie / Share this story

Juan Boucher, SA-sanger en sy vrou Shamodene, het Donderdag ‘n babaseun genaamd Bohdan verwelkom.

Die egpaar se kleuterdogter Novah is twee jaar oud.

Bohdan is op Stellenbosch in die Wes-Kaap gebore.

Bronne: Shamodene Boucher Instagram en World Of Music

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel