VRYSTAAT. – Mojakisane Lesoetsa (30) is na bewering deur verdagtes uit sy huis ontvoer, waarna sy liggaam die volgende dag met verskeie beserings op Virginia gevind is.
Volgens kapt. Stephen Thakeng het verdagtes by sy huis ingebreek en hom besteel, voordat hy glo in sy Volkswagen Polo ontvoer is. Sy voertuig is Saterdag uitgebrand in ‘n veld langs St. Helena-hospitaal in Welkom gevind. Lesoetsa se liggaam is daarna gevind.
Enigiemand met inligting kan speur.sers. Pitso Matsie by 071 062 7692 bel.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



