GAUTENG. – Chanzel Kruger, in 2023 ‘n gr. 8-leerling aan Hoërskool Noordheuwel in Kugersdorp, se afsterwe is deur die skool bekendgemaak.
Volgens die plasing is sy vermoedelik aan ‘n hartaanval oorlede.
Boodskappe van medelye stroom op die skool se Facebook-blad in.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



