KRUGER NASIONALE PARK. – ‘n Video van ‘n breëkoparend (martial eagle) wat ‘n rooibok in die teenwoordigheid van spelers op ‘n gholfbaan vang, word wyd op sosiale media gedeel.
Die gholfbaan is in Skukuza in die Kruger Nasionale Park.
Die video is op Skukuza Golf Club Facebook-blad te sien en is reeds meer as 1 000 keer gedeel.
Bron: Skukuza Golf Club
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



