Lobolageld tydens roof gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Polisiekonstabel vir moord in hegtenis

BRONVILLE. – ’n Familie is vanoggend in Hani Park beroof. Die pa het ’n geluid gehoor en gaan kyk wat aangaan.

Vyf onbekende gewapende mans het by die huis ingegaan en geld geëis. Die verdagtes het geld wat vir lobola bedoel was, twee bottels konjak en Samsung-selfone gesteel.

Die polisie ondersoek ’n saak van huisbraak. Hulle het inwoners gewaarsku om nie groot hoeveelhede geld in hulle huise te hou nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Polisiekonstabel vir moord in hegtenis