Ses Durban-strande weens hoë E.coli-vlakke gesluit

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Zandile Mafe nie bevoeg vir verhoor nie

DURBAN. – Ses strande in Durban is weens hoë E.coli-vlakke gesluit.

Die strande is Point, uShaka, South, North, Battery en Country Club.

Die eThekwini-munisipaliteit het gister aangekondig toetse het bewys die E.coli-vlakke is hoër as gewoonlik. Hulle sê dit is veroorsaak deur die onlangse reën wat vullis van ander waterbronne af die see in skep.

Daar is kommer oor die strande juis nou gesluit is met die toeloop van toeriste wat in Desember verwag word.

Bronne: IOL, The Citizen, The Africa

Lees ook: Zandile Mafe nie bevoeg vir verhoor nie