Lees ook: Dodetal in Gaza meer as 17 000
GAZA. – Hamas het gister ‘n waarskuwing uitgereik om te sê hulle sal die gyselaars doodmaak tensy Israel hulle eise nakom.
’n Hamas-woordvoerder het gesê: “Israel sal nie hulle gevangenes lewendig terugkry nie” tensy aan hulle eise gehoor gegee word en onderhandeling plaasvind nie.
Israel het gesê daar is nog 137 gyselaars in Gaza van die 240 wat op 7 Oktober ontvoer is. Aktiviste het beweer Israel hou nog sowat 7 000 Palestynse burgers gevange.
Bronne: The Guardian, EuraCTIV, France24
Lees ook: Dodetal in Gaza meer as 17 000



