Leerder (14) skiet klasmaat dood, pleeg selfdood

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Agnes Setshwantsho-saak tot volgende week uitgestel

BRYANSK, RUSLAND. – ’n Russiese meisie (14) het met ‘n haelgeweer skool toe gegaan en op haar klasmaats geskiet. Een van haar klasmaats is noodlottig gewond en vyf is beseer.

Die tiener het later by die skool selfdood gepleeg. Die rede vir die skietery is onbekend, maar die saak word ondersoek.

Volgens plaaslike media was daar glo ook ’n mes in die meisie se besit.

Bronne: Euronews, Reuters, Le Monde

Lees ook: Agnes Setshwantsho-saak tot volgende week uitgestel