23andMe bevestig kuberkrakers het 6.9 miljoen mense se data gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Kuberkraker lek miljoene rekords van 23andMe se gebruikers

23andMe het gister bevestig kuberkrakers het gesteelde wagwoorde gebruik om die persoonlike inligting van 6.9 miljoen mense te bekom.

Die maatskappy is besig om die kliënte wie se data gesteel is in kennis te stel en het stappe geneem om sekuriteit te verbeter.

Dit is nie die eerste keer wat kuberkrakers 23andMe aangeval het of inligting gesteel het nie.

Bronne: Briefly, BBC, Tech Xplore

Lees ook: Kuberkraker lek miljoene rekords van 23andMe se gebruikers