Kyk video: Robwelpie geniet getypoel

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n robwelpie in ‘n getypel wat hom/haarself gisteroggend gate uit geniet ,is deur Leonie M Dippenaar op sosiale media gedeel.

Dit het in Tergniet se getypoel gebeur.

Mosselbaai Munisipaliteit het op 25 September die volgende waarskuwing oor robbe op strande uitgereik:

𝐂𝐀𝐔𝐓𝐈𝐎𝐍: 𝐒𝐄𝐀𝐋𝐒 𝐖𝐀𝐒𝐇𝐈𝐍𝐆 𝐔𝐏 𝐎𝐍 𝐁𝐄𝐀𝐂𝐇𝐄𝐒

The Mossel Bay Municipality is aware of reports of seals and seal pups washing up on local beaches as a result of the rough sea conditions. Members of the public can report sightings to the afterhours Call Centre and general switchboard (044 606 5000) or call S.M.A.R.T (Stranded Marine Animal Rescue Team) for assistance at 072 227 4715.

Bron: Leonie M Dippenaar

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel