Lees ook: Indiese mynwerkers vir eerste keer in dae in video gesien
Eskom het vanoggend aangekondig die beurtkragfases gaan weer tussen fases 2 en 3 wissel.
Fase 2-beurtkrag is vanoggend ingestel tot 16:00, waarna dit fase 3-beurtkrag sal wees.
Eskom het gesê die fases wissel na nog twee kragopwekkingseenhede gebreek het.
Die patroon van fase 2- en fase 3-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing aangaan. “Enige veranderinge sal gekommunikeer word,” het Eskom gesê.
Bronne: EWN, Jacaranda FM, iAfrica
Lees ook: Indiese mynwerkers vir eerste keer in dae in video gesien



