Dieselprys sal waarskynlik in Desember daal, petrolprys onseker

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Indiese werkers al vir meer as 72 uur in tonnel vasgekeer

Met die nuutste data van die Sentrale Energiefonds lyk dit steeds of die dieselprys in Desember moontlik met tussen R2.08 en R2.14 sal verminder.

Die data dui tot dusver op ’n R1.05 vermindering in die prys van 93 loodvrye petrol, maar dit is nog nie ‘n uitgemaakte saak nie. Daar is ’n moontlikheid dat dit met ‘minder’n kleiner bedrag sal verminder as wat tans voorspel word.

Bronne: IOL, BusinessTech, The Citizen

Lees ook: Indiese werkers al vir meer as 72 uur in tonnel vasgekeer