Besoek jou naaste Spec-Savers-tak en kikker ‘n bietjie jou bril op met hulle oulike bykomstighede. Skenk selfs aan ‘n liefdadigheid wanneer jy ‘n brillappie koop. Besoek Spec-Savers in Kimberley by die volgende takke:
Spec-Savers, North Cape mall, hoek van Memorial- en Constantiaweg, Kimberley, 053 832 6823.
Spec-Savers, Winkel 25, Sanlam Centre, Kimpark, Lennoxstraat, Kimberley, 053 831 4264.
Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Het jy geweet jy kan jou gehoor GRATIS by Spec-Savers laat toets?



