Ondersoek na duikboottragedie verleng

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Eerste vrou in Afrika om duikboot te navigeer oorlede in duikboottragedie

KAAPSTAD. – Die hoof van die Suid-Afrikaanse vloot het die raad wat September se duikboottragedie ondersoek toestemming gegee om die ondersoek te verleng.

Drie lede van die Suid-Afrikaanse vloot het op 20 September gesterf op die SAS Manthatisi ná hoë golwe die duikboot meegesleur het

Gillian Hector, William Mathipa en Mokwapa Mojela is oorlede en ’n ondersoek is ingestel om die oorsaak van dood vas te stel.

Die duikboot was besig met ’n vertikale brandstofoorplasingoefening toe die golwe dit meegesleur het.

Bronne: IOL, EWN, TimesLIVE

Lees ook: Eerste vrou in Afrika om duikboot te navigeer oorlede in duikboottragedie