Lees ook: Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers in Kaapstad oorlede
KOMMETJIE, KAAPSTAD. – Drie vlootduikers is gister oorlede na hulle duikboot meegesleur is tydens ‘n hervullingoperasie ter see.
Een van die oorledenes was lt. Gillian Hector, die eerste vrou in Afrika om ‘n duikboot te navigeer.
Volgens die Suid-Afrikaanse nasionale weermag is ‘n ondersoek ingestel om vas te stel wat die tragedie veroorsaak het. Hulle het ook gesê hoë golwe het die duikboot meegesleur.
Drie van die sewe lede op die duikboot is oorlede, ‘n senior beampte is in ‘n kritieke toestand en die res is in die hospitaal vir behandeling.
Bronne: IOL, Algoa FM, Cape Town ETC
Lees ook: Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers in Kaapstad oorlede



