Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers in Kaapstad oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Beëdigde verklaring aangaande Oscar Pistorius se litigasie sal ingedien word

KOMMETJIE, KAAPSTAD. – Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers is gister oorlede na hulle duikboot meegesleur is in die onstuimige see naby Kaapstad.

Die duikboot is naby Kommetjie meegesleur terwyl dit op pad was na Kaapstad vir ‘n hervullingoperasie ter see.

Sewe lede was in die duikboot. Die rowwe branders het die reddingspogings moeilik gemaak. Twee van die duikers is oorlede verklaar en die derde een het later gesterf. Een is in ‘n kritieke toestand en die ander word in ‘n hospitaal behandel.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, All Africa, The Citizen

Lees ook: Beëdigde verklaring aangaande Oscar Pistorius se litigasie sal ingedien word