ANC-raadslid in KZN doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers in Kaapstad oorlede

KZN. – Die ANC-raadslid Mzwandile Shandu is gister in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Shandu was die Wyk 7-raadslid is die Mkhambathini- plaaslike munisipaliteit.

Daar was glo ‘n vorige poging in Augustus om Shandu dood te maak in terwyl hy by ‘n seremonie in Mbumbulu was.

Die omstandighede rondom Shandu se moord is nog nie bekendgemaak nie.

Bronne: IOL, News365, The Africa

Lees ook: Drie Suid-Afrikaanse vlootduikers in Kaapstad oorlede