Tiaan Massyn is Mnr. SA 2023

Deel hierdie storie / Share this story

Tiaan Massyn (30), ‘n oudleerling van Hoërskool Eldoraigne en tans ‘n oogkundige, kan sing en dra nou boonop die kroon as Mnr. Suid-Afrika 2023.

Massyn is gisteraand by Vodacom World met die gesogte titel bekroon.

Eldo’s se ‘n video-onderhoud met Massyn is hier bo ingesluit. Die skool het hierdie woorde van Massyn met ‘n sosialemediaplasing gedeel: “Ek wil nie eendag terugkyk op my lewe en spyt wees oor die kanse wat ek nie gevat het nie. Rather an ‘Oeps’ than a ‘What if?”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel