Israel-Hamas-oorlog – dodetal styg tot 9 061

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Sowat 195 Palestyne oorlede na Israel vlugtelingkamp aanval

GAZA. – Die dodetal in Gaza in die oorlog tussen Israel en Hamas het tot 9 061 gestyg. Die dodetal in Israel het tot 1 400 gestyg na Hamas 7 Oktober Israel aangeval het.

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het vir ’n skietstilstand gevra sodat die mense ontruim kan word.

Israel het die Jabalia-vlugtelingkamp aangeval waartydens 195 mense oorlede is. Twee Hamas-leiers is glo ook in die lugaanvalle dood.

Bronne: Radio Pakistan, NewsBytes, QNA

Lees ook: Sowat 195 Palestyne oorlede na Israel vlugtelingkamp aanval