Lees ook: Nandipha Magudumana kan appelleer teen repatriasie
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor ’n koue front wat dele van die land hierdie week kan tref.
Daar is ook ’n waarskuwing vir koue temperature, swaar reën en donderstorms vir vandag en môre vir Gauteng uitgereik .
Daar sal na verwagting ook reën en donderstorms in die Vrystaat, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en KwaZulu-Natal voorkom.
Sneeu word in dele van die Oos-Kaap verwag.
Bronne: SABC, IOL, The Africa
Lees ook: Nandipha Magudumana kan appelleer teen repatriasie



