Springbok Cobus Reinach ontvang doodsdreigement

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval

Parys. – Rassie Erasmus het bekend gemaak die Springbok skrumskakel Cobus Reinach het ‘n doodsdreigement ontvang.

Dit volg na Reinach se deelname aan Sondag se wedstryd teen Frankryk. Erasmus het op sosiale media gesê Reinach het ‘n doodsdreigement op Instagram ontvang wat op X gedeel is.

Een van die boodskappe het glo gedreig om Reinach se seun dood te maak.

Bronne: eNCA, Rugby Dump, The Citizen, X

Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval