Wittebroodspaar in Uganda vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval

UGANDA. – ’n Britse man, sy Suid-Afrikaanse vrou en hulle Ugandese toergids, is Dinsdag vermoor en hulle voertuig in Queen Elizabeth National Park aan die brand gesteek.

Die Ugandese regering het gesê hulle glo die moordenaars is Kongolese militante. Die regering het verder gesê hulle het al hul magte gestuur om die verdagtes te vang.

Uganda se president het aangedring dis veilig in Uganda ná die VK hulle burgers gewaarsku het om versigtig te wees.

Bronne: DW – South Africa, All Africa, The Straits Times

Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval