Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval
MEREBANK, DURBAN. – Die liggaam van ’n pasgebore babaseuntjie is gister langs die pad in Merebank gevind.
Die PT Alarms-woordvoerder het gesê ’n kliënt het hulle geskakel om te sê hy het ’n baba se liggaam langs die Nasik-pad gekry. Die polisie is geskakel en die saak is aan hulle oorhandig.
Die polisie het gesê die omstandighede rondom die saak word ondersoek.
Bronne: IOL, VN Explorer, Facebook
Lees ook: Vroulike Hamas-leier dood in lugaanval



