Voëlgriep in Wes-Kaap aangemeld

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Inflasie styg weer, pryse gaan op

GEORGE, WES-KAAP. – Die eerste geval van voëlgriep is op 12 Oktober in George aangemeld. Die Wes-Kaapse departement van gesondheid het hulle kommer daaroor uitgespreek.

Die virus is ook in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en die Vrystaat aangemeld. Die Wes-Kaapse hoof van dieregesondheid het gesê die situasie in die Wes-Kaap is onder beheer en die hoenders is uitgesit.

Hy het ook gesê hoenders in provinsies waar voëlgriep aangemeld is, moenie na ander provinsies geneem word nie.

Bronne: EWN, IOL, Cape Town ETC

Lees ook: Inflasie styg weer, pryse gaan op