Lees ook: Hamas-leier dood in lugaanvalle
GAZA. – Minstens 500 mense is dood terwyl vrees dat die dodetal sal styg, toeneem nadat die Al-Alhi Arabiese hospitaal in Gaza in ’n lugaanval getref is.
Die Israel weermag het ontken dat die lugaanval deur hulle geloods is en het gesê die ontploffing is veroorsaak deur die Islamitiese groep Jihad se vuurpyle. Israel sê die ontploffing is veroorsaak deur ‘n vuurpyl van Jihad wat van koers af gegaan het en die hospitaal getref het.
Die hospitaalontploffing is deur verskeie Arabiese nasies en Hamas gekritiseer. Drie dae van rou is in Palestina afgekondig en betogings het in die Wesbank uitgebreek.
Check your own footage before you accuse Israel.
— Israel Defense Forces (@IDF) October 18, 2023
18:59 – A rocket aimed at Israel misfired and exploded.
18:59 – A hospital was hit in Gaza.
You had one job. https://t.co/iCgYOkaE84 pic.twitter.com/Ag2mKCBb6M
A failed rocket launch by the Islamic Jihad terrorist organization hit the Al Ahli hospital in Gaza City.
— Israel Defense Forces (@IDF) October 18, 2023
IAF footage from the area around the hospital before and after the failed rocket launch by the Islamic Jihad terrorist organization: pic.twitter.com/AvCAkQULAf
Bronne: Newsable Asianet News, BBC, X, Sky News
Lees ook: Kai !Garib moet pensioengeld terugbetaal



