Lees ook: Skieter in Texas in hegtenis geneem
Die Sentrale Energiefonds se nuutste data dui daarop dat die brandstofpryse in November sal daal.
Dit dui op ’n daling van R1.90 per liter vir petrol en ’n daling van 75 sent per liter vir diesel.
Die voorlopige veranderinge is soos volg:
Petrol 93: daling van R1.89 per liter. Petrol 95: daling van R1.93 per liter. Diesel: 0.05%; daling van 75 sent per liter. Diesel: 0.005%; daling van 69 sent per liter. Paraffien: daling van 72 sent per liter.
Die pryse kan steeds verander voor dit amptelik aangepas word.
Bronne: BusinessTech, The Citizen, AA
Lees ook: Skieter in Texas in hegtenis geneem



