OOS-KAAP. – Neville’s Snake & Reptile Rescue het ‘n hoogs giftige boomslang in Westbank op Qonce van onder ‘n motorvoertuig se enjinkap gehaal voordat dit in die enjin in kon verdwyn.
Volgens die sosialemediaplasing is die slang op die windskerm van die voertuig opgemerk en is toe onder die ruitveër se meganisme in.
“As the bonnet catch was released it darted out from underneath the bonnet and I got hold of it’s tail to prevent it from disappearing into the engine bay.”
Heintz Marx het gehelp en die slang is “gered” sonder dat dit seergemaak is.
Bron: Neville’s Snake & Reptile Rescue
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



