In ‘n video-opname wat op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe ‘n man eers ‘n ander probeer slaan en dan ‘n vrou oor ‘n stalletjie stamp en haar aan die hare beetkry.
Johan Ramkat Boer het die TikTok-video van @thembanyund4 gedeel wat reeds meer as 800 keer van sy Facebook-blad gedeel is.
Dit klink in die video asof die man as André en die vrou as Janie aangespreek word.
Daa word in kommentaar bespiegel waar die voorval plaasgevind het.
Indien jy meer inligting het, hoor ons graag van jou.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



