Kyk: Hier is hy nou! – Serenade vir Springbokke met Demi-Lee Moore wat kletsrym

Deel hierdie storie / Share this story

Sangers het op die 23ste September vir die GrootJol by die Voortrekkermonument saamgetrek en die grootste serenade ter ondersteuning vir die Springbokke aangepak.

Demi-Lee Moore is die taak opgelê om die kletsrym te doen vir die serenade op Die Bokmasjien deur Leon Schuster.

Haar kommentaar op sosiale media na die tyd, was: “amper uitgepaas 😅😅, #nailedit😂

Bron: Afrikaans Is Groot

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel