Lees ook: Vyf mense dood na ‘n massaskietery in Gugulethu
RAVENSMEAD, KAAPSTAD. – Drie mans is Dinsdag doodgeskiet terwyl hulle in die straat geloop het.
Die Wes-Kaapse anti-bende-eenheid is besig om die moorde te ondersoek. Die polisiewoordvoerder het gesê hulle glo die skietery was aan bende-aktiwiteite verwant. Nog niemand is vir die moorde in hegtenis geneem nie.
Bronne: EWN, News365, The Africa



