Spesiale aanbieding! Black Friday digitale advertensie boek

Deel hierdie storie / Share this story

Jy het slegs drie dae oor om te bespreek en betaal as jy wil gebruik maak van FiND iT se BLACK FRIDAY spesiale aanbieding! Bespreek jou plek in die Black Friday digitale advertensieboek van FiND iT teen 30 September, 2023 en betaal slegs R999, BTW INGESLUIT.

FiND iT bereik 2 miljoen bladlese en meer as 730 000 UNIEKE Afrikaanse lesers regoor Suid-Afrika per maand. Met 190 000 Facebook volgelinge, 3600 Instagram volgeline, 13 WhatsApp-groepe, 20 000 app-verbruikers, 1800 TikTok-volgelinge, Twitter en LinkedIn, word jou advertensie WYD versprei.

Kontak [email protected] NOU om jou plek te bespreek!