SANDTON. – William Nicol-rylaan staan nou as Winnie Mandela-rylaan bekend.
Kabela Gwamanda, die uitvoerende burgemeester van Johannesburg, onthul die naamsverandering vandag.
Die inisiatief vir die naamsverandering is reeds in 2018 volgens die burgemeesterskantoor aangepak.
Die onthulling val saam met die 87ste verjaarsdag van die ontslape Winnie Mandela.


Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



