Spaar jouself onnodige moeite en bestel jou bees-, vark-, lamsvleis en meer op Beefmaster se IBEEF-toep. Elke bestelling word met die hand uitgesoek en word met ekstra sorg by jou voordeur afgelewer.
Vir bestellings, laai die IBEEF-toep van die Google Play Store of App Store af of skakel 053 441 9152.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Braai die lente met vleis van Beefmaster en bestel dit op hul IBEEF-toep.



