JEFFREYSBAAI, GQEBERHA. – ‘n Menslike kopbeen het Sondag 17 September 2023 by Suptertubesstrand uit die see gespoel.
Kol. Priscilla Naidu sê die kopbeen het uitgespoel terwyl nuuskierige omstanders die rowwe see met hewige branders dopgehou het.
Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



