Kyk: Opruimingswerk weens vloedskade in Kaapstad en omgewing begin vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Alderman JP Smith sê in ‘n video-opname opruimingswerk van vloedskade wat Saterdag 16 September 2023 deur springgety in die omgewing van Kaapstad en verder veroorsaak is, begin reeds vandag.

Smith sê Baden Powellrylaan, Strandweg en die R44, asook Gordonsbaaipad, is gesluit.

FiND iT het sedert gister nuus oor die vloedskade aan lesers gebring en was self op een van die persele in Kalkbaai waar ‘n fratsgolf ‘n restaurant se venster uitgeslaan het.

Deel gerus jou video’s en foto’s in die kommentaar.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel