Chris Else, SA-sanger, het ‘n video-opname gedeel waarin hy sê hy voel beter oor beurtkrag.
Hy het glo ‘n manier gevind om vir Eskom te wys wie nou eintlik baas is.
Om vir Eskom te wys wie baas is, sal hy sy eie krag afsit.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



