Wildeklawer plant 2 miljoen wortelsaadjies

Deel hierdie storie / Share this story

Wil jy weet waarmee Wildeklawer tans besig is? Altesaam 2 miljoen wortelsaadjies word nou geplant en dan mooi na gekyk tot hulle binne 120 – 160 dae opkom.

Lees meer oor die proses hier.