Die Bittereinders wat reeds by die Voortrekkermonument teenwoordig is, het ‘n videoplasing gemaak.
Hulle sal ‘n gesprek met Danie Langner van die FAK voer.
Die samekoms is te midde van ‘n beoogde gedenkdiens vir wyle Zoeloe-prins Mangosothu Buthelezi in die senotaafsaal van die Voortrekkermonument waarteen kapsie gemaak word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



