Kyk video’s: Pa en dogter se sang trek duisende se aandag

Deel hierdie storie / Share this story

Bekend as “Richbett en Aikobett”, oftewel Richard Bett en Aiko Bett, trek die pa-en-dogter sangpaar van Kenia op Youtube en ander sosialemediaplatforms met sangduette aandag en is van die video’s reeds duisende keer gedeel.

Pa Richard begelei op die klavier of kitaar en sing saam wanneer Aiko sing.

Bron: Richbett en Aikobett video-opnames op Youtube, Tik Tok en Facebook (Super tinyang)

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel